Boeke in Afrikaans

Alfa Erfgenaam

alpha afrikaansDie biljoenêr beer sal enige iets doen om sy smaaklikke geliefde te beskerm.

Aantreklikke biljoenêr wisselaar Orson het alles behalwe sy vryheid. Sy pa, die stam-famielie se Alfa, dwing Orson om met ‘n vrou te trou wat hy nie lief het nie, om die verkeie stamme se eenheid sterker te maak. Wanneer hy Casey ontmoet, die pragtige, vol figuurde vrou van sy drome, nooi hy haar na sy luukse huis in die woud. Het hy uiteindelik sy inspirasie gevind om te veg vir sy vryheid…en vir liefde?

Casey droom daarvan om haar deeltydse speysenier onthaale in ‘n regte besigheid te verander. Sy is amper so lief daarvoor om mense te voer as om wat sy dit haat om vertel te word dat sy nie goed genoeg is oor haar grote. Waneer die misterieuse en seksie Orson in haar lewe in loop verander alles. Weg gevoer in ‘n wêreld van  uitstaande luuksheid en stryende bere, kan Casey oorlewe in die opwindende lewe van haar nuwe liefde?

Die novelle het alles, smaaklikke kos, hartverskeurende wisselaar gevegte en ‘n liefde so warm jy sal brand.

Die SELFSTANDIGE novelle is deel van die “Beer wisselaar biljoenêr” reeks wat in enige volgorde gelees kan word. Elke boek is kompleet en jy hoef nie te wag om uit te vind wat gebeur nie. Dit eindig soos dit moet: gelukkig vir altyd.

Amazon, Apple, Kobo, Scribd

Alpha se Maats

africanns-matesTwee shifters is beter as een

Cleo het alles onder beheer: sy is ‘n wild suksesvol uitvoerende hoof, Alpha van ‘n kragtige beer wisselaar stam, en ‘n totaal prikklepop. Wanneer ‘n besigheid transaksie haar plaas aan die verkeerde kant van kragtige hekse, word sy mettertyd verban na die middel van nêrens. Cleo is gedwing om te laat gaan, vol vertroue op die goedhartigheid van twee aantreklike plaas ouens om haar terug na haar ou lewe te kry.

Titus, ‘n vervloekte draak wisselaar, en Connor, begaaf met bonatuurlike intuïsie, is nie gewoond aan gaste nie. Wanneer hul plaas – ‘n heiligdom vir magiese wesens – bedreig word deur buite magte, moet die manne staatmaak op hul krag – en Cleo se vindingrykheid – om die dag te red. Sal Cleo afgelei word deur haar eie plan vir wraak of sal sy besef sy het haar ware liefde gevind?

Dit warm novelle vir volwasse lesers behels ‘n letterlike rol in die hooi, nat en wilde brandbestryding, en ‘n liefde wat magiese tot die krag van drie is.

Dit selfstandige novelle is deel van die “Bear Wisselaar Billionaire” reeks wat gelees kan word in enige volgorde. Daar is geen cliffhangers, en elke kort beeindig soos dit hoort: gelukkig.

Amazon, Apple, Kobo, Scribd

‘n Alfa se Domein

domain africaans‘n Biljoenêr ysbeer-verwisselaar draai die hitte oop in sy betowerende yshotel.

Biljoenêr verwisselaar Ben Broyles word geteister deur sy tragiese verlede. Hy bou ‘n betowerende yshotel as ‘n toevlugsoord vir die bonatuurlikes in ‘n gevaarlike wêreld. Wanneer die bose kabouters wat verantwoordelik was vir sy familie se moord by die hotel inboek, is Ben vasberade om hulle te keer voordat hulle alles vernietig wat hy opgebou het. Met sy hotel en lewe op die spel, moet Ben sy vyande stop voordat dit te laat is. Sally is die kurwerige en bekwame bestuurderes van die Wondernasium Yshotel wat dink dat sy alles kan hanteer. ‘n Hele mengelmoes van bonatuurlikes wat vuurballe skiet in die voorportaal? Hanteer. Gaste wat prober die ander gaste opeet? Geen problem nie.

Maar daar is een ding wat Sally nie kan hanteer nie: Haar begeerte vir haar baas. Wanneer ‘n stomende ontmoeting in Ben se kantoor haar hele wêreld onderstebo keer, moet Sally besluit of sy die towerkrag in haar wil omhels of wegvlug van haar ware self.

Dit is ‘n paranormale romanse vir volwassenes wat sexy verwisselaars, plofbare towerkrag en ‘n werkplek romanse insluit wat so warm is dat dit selfs die koudste hart sal smelt.

Amazon, Apple, Kobo, Scribd